Francisco I. Madero

Francisco I. Madero
Francisco I. Madero
Gebore30 Oktober 1873 (1873-10-30) (151 jaar oud)
22 Februarie 1913 (1913-02-22) (111 jaar oud)
BeroepOndernemer

Francisco I. Madero (geb. 30 Oktober 1873, Parras de la Fuente⁠, Coahuila de Zaragoza, Meksiko – d. 22 Februarie 1913, Ciudad de México, Meksiko) was 'n revolusionêr wat tussen 1911 en 1913 president van Meksiko was.[1] Hy is deur Victoriano Huerta vermoor omdat mense gedink het hy het nie wat nodig is om Meksiko te regeer nie.[2]

Hy het aan HEC Paris gegradueer.[3]

Verwysings

Eksterne skakels