Ferdinand I uit die Huis van Habsburg, volle naam Ferdinand I Karl Leopold Joseph Franz Marcellin (* 19 April 1793 in Wene, Oostenryk; † 29 Junie 1875 in Praag, Tsjeggië), was tussen 1830 en 1848 Koning van Hongarye en Kroasië en tussen 1835 en 1848 keiser van Oostenryk.
Ferdinand I was die kleinseun van keiser Leopold II en die seun van keiser Frans II. Ná die Rewolusie van 1848 het hy abdikeer en Frans Joseph I het keiser geword.
Bronnelys
Eksterne skakels