FC Vaduz
|
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
|
FC Vaduz is 'n sokkerspan in die Liechtensteinse hoofstad Vaduz, wat in die Switserse Challenge League (die 2de afdeling van Switserland) speel. FC Vaduz speel in die Switserse afdelings omdat Liechtenstein net sewe sokkerklubs het, en hulle nie genoegsame kompetisie bied nie. Hulle speel wel vir die Beker van Liechtenstein (wat hulle al 40 keer gewen het).
Erelys
- 2007/08
- Beker van Liechtenstein (50)
- 1949, 1952, 1953, 1954, 1956, 1957, 1958, 1959, 1960, 1961, 1962, 1966, 1967, 1968, 1969, 1970, 1971, 1974, 1980, 1985, 1986, 1988, 1990, 1992, 1995, 1996, 1998, 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010, 2011, 2013, 2014, 2015, 2016, 2017, 2018, 2019, 2022, 2023, 2024
- (naaswenner (13): 1946, 1947, 1948, 1950, 1951, 1955, 1972, 1977, 1984, 1987, 1991, 1997, 2012)
Beroemde sokkerspelers
|
|