FC Nordsjælland
|
|
Volle naam
|
Football Club Nordsjælland
|
Stigting
|
1 Januarie 1991
|
Tuisveld
|
Farum Park, Farum
|
Kapasiteit
|
10 100
|
Voorsitter
|
AK Pedersen
|
Afrigter
|
|
Liga
|
Superligaen
|
|
FC Nordsjælland is 'n sokkerspan in die Deense dorp Farum. Die klub is 'n saamsmelting van al die klubs in die noorde van die eiland Seeland (Deens: Sjælland). Tot 2003 het die klub Farum BK geheet. Die span se tuisveld is die Farum Park, wat 'n kapasiteit van 10 000 toeskouers het.
FC Nordsjælland speel in die Deense Superligaen en het in 2012 vir die eerste keer die Deense kampioenskap gewen. In die seisoen 2012/13 speel die span dan ook in die UEFA Champions League.
Erelys
- Kampioen van Denemarke (1)
- 2011/12
- 2010, 2011
Bekende sokkerspelers