Eva Bella (gebore 4 Junie 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wind Rises (2013), Frozen (2013), Mr. Peabody & Sherman (2014), en It (2017).
Filmografie
Rolprente
- 2013: The Wind Rises
- 2013: Frozen
- 2014: Mr. Peabody & Sherman
- 2016: Jessica Darling's It List
- 2017: It
Televisiereekse
- 2014: Feed Me
- 2015: Shimmer and Shine
- 2017: Ashley and Red
Eksterne skakels