Ernst Röhm

Ernst Julius Röhm
Ernst Röhm
Ernst Röhm (1929)

Leier van die Sturmabteilung (SA)

Ryksminister sonder portefeulje

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 November 1887
München, Duitse Keiserryk
Sterf 2 Julie 1934
München, Nazi-Duitsland
Politieke party Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty
Handtekening
Lojaliteit Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Vlag van Republiek van Weimar Republiek van Weimar
Vlag van Bolivië Bolivia
Vlag van Duitsland Duitsland
Oorloë/Veldslae Eerste Wêreldoorlog
Toekennings Ysterkruis Eerste Klas

Ernst Julius Röhm (München, 28 November 1887 - 1 Julie 1934) was die leier van die Sturmabteilung (SA) van die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty (NSDAP) van 1921 tot 1934. Hy was ook kortstondig minister in Adolf Hitler se regering.

Biografie

Ernst Röhm is in München, Duitsland, gebore as die jongste van drie kinders (ouer suster en broer). Sy pa, 'n spoorwegwerker, is beskryf as 'n harde man'. Alhoewel die familie geen militêre tradisie gehad het nie, het Röhm op 23 Julie 1906 na die Koninklike Beierse 10de Infanterie Regiment Prinz Ludwig in Ingolstadt gegaan as kadet. Hy verkry sy offisiers kommissie op 12 Maart 1908.

Röhm het tydens die Eerste Wêreldoorlog in die Duitse leër geveg en tot die rang Hauptmann (kaptein) bevorder. Gedurende die oorlog is 'n stuk van sy neus deur skrapnel weggeskiet. Vanaf 1919 dien hy in die Freikorps Ritter von Epp, wat betrokke was by die onderdrukking van die Beierse rewolusie in die lente van 1919. Röhm het destyds baie kontakte gehad binne die leër, die Freikorps en die ekstreem regse kringe. Hy was bekend as die Masjiengeweerkoning. Sy netwerk het sy rang aansienlik oorskry en word 'n belangrike steunpilaar vir Adolf Hitler.

In 1921 word hy hoof van die Sturmabteilung (SA) wat deur Hitler gestig is. Onder sy leiding het die SA gegroei tot 'n terreurorganisasie wat veral kommuniste lastigval. Tydens die Bierkellerputsch van 1923 was Röhm die een wat verseker het dat die staatsgreepindividue goed bewapen was, en die SA het 'n groot rol in die opstand self gespeel. Röhm is na die mislukte opstand tot 15 maande gevangenisstraf gevonnis en is oneervol uit die Reichswehr ontslaan.[1] Op belofte van goeie gedrag is hy egter onmiddellik ná sy skuldigbevinding vrygelaat. In 1925 word 'n eliteverdedigingsgroep in die SA gestig om Adolf Hitler te beskerm, die Schutzstaffel (SS). Hierdie groep het later onder leiding van Reichsführer-SS Heinrich Himmler gekom.

Röhm saam met Hitler, Augustus 1933

Röhm het die NSDAP gesien as 'n manier om die leër en die Freikorpsen toe te laat om invloed op die politiek uit te oefen. Hy het homself nie as ondergeskik aan Hitler gesien nie, meer nog as sy 'mentor'. Hitler self het altyd beswaar gemaak teen die SA se te groot rol in die party, en hy beskou die omvangryke mag van die SA met ontsteltenis, maar hy het ook die beweging nodig. As wetstoepassers en uitsmyters was die SA nuttig, en hulle vorm van die begin af 'n vestinging, lojaal aan Röhm, wat hy in ag moes neem. Hitler slaag uiteindelik daarin om Röhm en sy SA tot gehoorsaamheid en onderdanigheid te dwing, waarop hy bedank het en na Suid-Amerika vertrek het. Van 1928 tot 1930 dien hy as offisier wat verantwoordelik was vir die opleiding van die Boliviaanse leër in Bolivië. Na sy terugkeer na Duitsland in 1931 stel Hitler hom as stafhoof van die SA aan. Na 1933 het die SA sterk gegroei as gevolg van die toestroming van opportuniste in die hoop om 'n loopbaan te maak.

Na die magoorname van Hitler (Januarie 1933), word Röhm ryksminister sonder portefeulje. Hitler het Röhm probeer oortuig dat die SA deel van die Duitse leër moet word, maar Röhm het geweier. Röhm vind die SA nodig om 'n 'sosiale revolusie' in Duitsland te ontketen en kapitalisme te vernietig. Hitler, wat die steun van die groot maatskappye en die Reichswehr nodig gehad het, het Röhm vergeefs onder druk geplaas. Uiteindelik besluit Hitler om 'n sameswering teen Röhm te organiseer. Volgens Hitler sou Röhm 'n staatsgreep teen hom beplan het. Hy was ook 'n praktiserende homoseksueel, iets waarmee Hitler nie aanvanklik 'n probleem mee gehad het nie, maar het dit toe teen hom begin gebruik.[2]

Aan die einde van Junie 1934, tydens die "nag van die lang messe" (wat eintlik 'n langnaweek geduur het), het Hitler Röhm in München gevange laat neem en in die gevangenis laat opsluit. Die betrokke aand is 'n klopjag in die hotelkamer van Röhm gedoen. Die SS-mans wat hom gevange geneem het, het Röhm 'n pistool in sy sel gegee sodat hy sy lewe kon neem. Toe die SS later terugkom, het Röhm nie selfmoord gepleeg nie. Röhm staan kaal bolyf in sy sel en sê dat as Hitler wou hê dat hy doodgemaak word, hy hom self moes skiet.[3] SS-lid Theodor Eicke het die pistool geneem en Röhm in sy hart geskiet, waarna hy sterf.[4]

Verwysings

  1. Hermann Weiß, Personenlexikon 1933 – 1945 (heruitgawe), 1998/2002, bl. 328
  2. Samevatting/verwerking van: Scot Lively en Kevin Abrams, The Pink Swastika: Homosexuality in the Nazi Party, Founders Publishing Company, 1995, deur Kevin Lively t.b.v. Culture Wars, 1996
  3. "Dan moet hij het zelf maar doen!"
  4. Ian Kershaw: Hitler, Bd. 1, Stuttgart 1998, ISBN 3-421-05131-3, bl. 659

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.

Read other articles:

Basilika Santo Yakobus dari AlcaláBasilika Minor Santo Yakobus dari AlcaláSpanyol: Basílica San Franciscocode: es is deprecated Basilika Santo Yakobus dari AlcaláLokasiSaltaNegara ArgentinaDenominasiGereja Katolik RomaArsitekturStatusBasilika minorStatus fungsionalAktif Basilika Santo Yakobus dari Alcalá adalah sebuah gereja basilika minor Katolik yang terletak di Salta, Argentina. Basilika ini ditetapkan statusnya pada 1997 dan didedikasikan kepada Santo Yakobus dari Alcalá.[1...

 

 

Farmers Insurance GroupIndustriInsuranceDidirikanLos Angeles, California, AS (1928 (1928))[1]PendiriThomas E. LeaveyJohn C. TylerKantorpusatLos Angeles, California, Amerika SerikatWilayah operasiASTokohkunciJeff Dailey, CEO, Farmers Group, Inc.JasaAsuransi dan jasa keuangan lainnyaDivisiFarmers InsuranceForemost Insurance21st Century InsuranceFarmers LifeSitus webhttp://www.farmers.com/ Farmers Insurance Group®, Farmers Insurance Group of Companies® atau Farmers® adalah nama d...

 

 

1995 novel by Martin Day The Menagerie Cover ArtAuthorMartin DaySeriesDoctor Who book:Virgin Missing AdventuresRelease number10SubjectFeaturing:Second DoctorJamie, ZoeSet inPeriod betweenThe Space Pirates and The War GamesPublisherVirgin BooksPublication dateMay 1995Pages264ISBN0-426-20449-2Preceded byDancing the Code Followed bySystem Shock  The Menagerie is an original novel written by Martin Day and based on the long-running British science fiction television serie...

Norse deity Heimdall and little Hnossa - how all things came to be (1920) by Willy Pogany. Hnoss (Old Norse: [ˈhnosː], jewel or treasure) is one of the daughters of Freyja and Óðr in Norse mythology.[1] Name The Old Norse term Hnoss has been translated in a variety of ways by scholars and folklorists. David Leeming and Christopher Fee in their joint book The Goddess: Myths of the Great Mother[2] claim that Hnoss' name was drawn from the word for gem, in which she i...

 

 

Airline in St. Thomas, USA This article possibly contains original research. Please improve it by verifying the claims made and adding inline citations. Statements consisting only of original research should be removed. (September 2007) (Learn how and when to remove this template message) Aero Virgin IslandsCommenced operations1977Ceased operations1990DestinationsCaribbeanHeadquartersSt. ThomasKey peopleJoseph A. Cranston, Manager; Mark K. Odiorne, founder; Reuben B. Wheatley, President Aero ...

 

 

Pour les articles homonymes, voir Jonas (homonymie). Si ce bandeau n'est plus pertinent, retirez-le. Cliquez ici pour en savoir plus. Cet article ne cite pas suffisamment ses sources (juin 2016). Si vous disposez d'ouvrages ou d'articles de référence ou si vous connaissez des sites web de qualité traitant du thème abordé ici, merci de compléter l'article en donnant les références utiles à sa vérifiabilité et en les liant à la section « Notes et références ». En prat...

Earliest law reports of England Liber Assisarum redirects here. For other uses, see Liber Assisarum (disambiguation). La Graunde Abridgement was a collection of cases compiled out of the Year Books by Sir Anthony Fitzherbert; this printed edition appeared in 1577. The Year Books are the earliest law reports of England. This name for the later collections of these reports is of modern origin. Substantial numbers of manuscripts circulated during the Late Middle Ages, containing reports of pleas...

 

 

  关于与「华盛顿州」標題相近或相同的条目页,請見「华盛顿」。   此條目介紹的是美國西北部太平洋沿岸的州。关于与之同名的美国首都所在地,请见「華盛頓哥伦比亚特区」。 此條目需要擴充。 (2007年9月26日)请協助改善这篇條目,更進一步的信息可能會在討論頁或扩充请求中找到。请在擴充條目後將此模板移除。 华盛顿州 美國联邦州State of Washington...

 

 

علم الضحاياصنف فرعي من psychotraumatology (en) — علم الجريمة المواضيع تضحية — Victim of crime or civil wrong (en) تعديل - تعديل مصدري - تعديل ويكي بيانات علم الضحايا (بالإنجليزية: Victimology)‏ هو علم دراسة الإيذاء، بما في ذلك العلاقة بين الضحايا والجناة، والتفاعلات بين الضحايا ونظام العدالة الجنائية - أ�...

Railway station in Indonesia R02Palmerah StationStasiun PalmerahThe exterior of the new Palmerah Station building, and KRL Green Line crossesGeneral informationLocationJl. Tentara Pelajar, Gelora, Tanah Abang, Central JakartaJakartaIndonesiaCoordinates6°12′28″S 106°47′53″E / 6.2077289°S 106.7981665°E / -6.2077289; 106.7981665Elevation+13 m (43 ft)Owned byKereta Api IndonesiaOperated byKAI CommuterLine(s) Rangkasbitung Line Merak–Tanah AbangPlatf...

 

 

Art from Czech culture Part of a series on theCulture of the Czech Republic Architecture Art Cinema Cuisine Folklore Literature Music Mythology Philosophy Sports Theatre Czech Republic portalvte Copy of Venus of Petřkovice beside that of Venus of Dolní Věstonice at an exhibition in the National Museum, Prague International Gothic bust of the Virgin, 1390-1395, painted terracotta Czech art is the visual and plastic arts that have been created in the Czech Republic and the various states tha...

 

 

वीरेन्द्र वीर विक्रम शाह King Bīrendra Bakron Alkaff ShāhRaja Birendra dengan pakaian tradisional NepalRaja NepalBerkuasa31 Januari 1972 – 1 Juni 2001Penobatan24 Februari 1975PendahuluMahendraPenerusDipendraInformasi pribadiKelahiran(1945-12-28)28 Desember 1945Istana Kerajaan Narayanhity, Kathmandu, NepalKematian1 Juni 2001(2001-06-01) (umur 55)Istana Kerajaan Narayanhity, Kathmandu, NepalWangsaShahAyahKing Mahendra Bir Bikram Shah DevIbuIndr...

بوذيانة (إذيسا) ΈδεσσαEdessa (باليونانية: Έδεσσα)‏    الموقع الجغرافي تقسيم إداري البلد اليونان[1][2] عاصمة لـ بيلا  المنطقة الإدارية مقدونيا الوسطى بيلا خصائص جغرافية إحداثيات 40°48′N 22°03′E / 40.8°N 22.05°E / 40.8; 22.05   المساحة 611 كيلومتر مربع  الأرض 312.2 �...

 

 

Commercial building in London YY LondonThe building after refurbishment.Former namesThomson Reuters BuildingAlternative names30 South ColonnadeGeneral informationStatusCompletedTypeOfficeLocationCanary WharfLondon, E14England 51°30′15″N 0°1′13″W / 51.50417°N 0.02028°W / 51.50417; -0.02028Completed1991Height62mTechnical detailsFloor count14Floor area414,812 sq ft (39,000 m2) 30 South Colonnade, also now known as YY London, is a commercial buil...

 

 

العلاقات الليبية النيبالية ليبيا نيبال   ليبيا   نيبال تعديل مصدري - تعديل   العلاقات الليبية النيبالية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين ليبيا ونيبال.[1][2][3][4][5] مقارنة بين البلدين هذه مقارنة عامة ومرجعية للدولتين: وجه المقارنة ليبيا نيبا...

Municipality in Schleswig-Holstein, GermanyAhneby ÅnebyMunicipality Coat of armsLocation of Ahneby within Schleswig-Flensburg district Ahneby Show map of GermanyAhneby Show map of Schleswig-HolsteinCoordinates: 54°43′N 9°43′E / 54.717°N 9.717°E / 54.717; 9.717CountryGermanyStateSchleswig-HolsteinDistrictSchleswig-Flensburg Municipal assoc.Geltinger Bucht Government • MayorHeinrich IversenArea • Total3.8 km2 (1.5 sq mi)Ele...

 

 

大陳島1955年大陳島撤退地理坐标总岛屿29個島嶼及礁岩面積14.6平方公里(5.6平方英里)管轄 中华人民共和国省浙江省市台州市區椒江区人口统计語言吳語 大陈岛,行政上隶属于中华人民共和国浙江省台州市椒江区大陈镇,位于椒江区东南52公里的东海海上。 大陈岛由“上大陈岛”(面积7平方公里)和“下大陈岛”(面积4.89平方公里)组成,同属台州列岛。下大陈岛是...

 

 

Heaven Shall Burn Основная информация Жанры Мелодичный дэт-металМеталкорДэткор Годы с 1996 Страна  Германия Место создания Заальфельд / Эрфурт / Веймар Другие названия Consense Лейбл Century Media Records Состав Маркус БишофЭрик БишофКристиан БассМайк ВайхертАлександр Дитц Бывшиеучастник...

Pekan Paralimpiade Nasional XVITuan rumahJayapura, Papua IndonesiaMotoSehati Mencapai Tujuan, Ciptakan Prestasi!Jumlah atlet1.985 atletJumlah disiplin648 nomor pertandingan dalam 12 cabang olahragaUpacara pembukaan5 November 2021 (2021-11-05)[1]Upacara penutupan13 November 2021 (2021-11-13)[2]Dibuka olehMa'ruf AminWakil Presiden Republik IndonesiaDitutup olehJoko WidodoPresiden Republik IndonesiaTempat utamaStadion Lukas EnembeSitus webwww.peparnas16papuaindones...

 

 

Australian rules footballer Australian rules footballer Wil Powell Powell playing for Gold Coast in August 2018Personal informationDate of birth (1999-08-26) 26 August 1999 (age 24)Original team(s) Claremont Tigers (WAFL)Draft 19, 2017 national draftDebut June 30, 2018, Gold Coast vs. Collingwood, at Carrara StadiumHeight 185 cm (6 ft 1 in)Weight 70 kg (154 lb)Position(s) Wing/ half-forwardClub informationCurrent club Gold CoastNumber 27Playing career1Y...