Ernest Shonekan (* 9 Mei1936) was die negende president van Nigerië. Hy was slegs die President vir drie maande na sy aanstelling. 'n Suksesvolle staatsgreep deur generaal Sani Abacha beëindig sy ampstermyn voortydig.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.