Labe - Elbe - Elv
|
Die Elbe in Sakse.
|
Die stroomgebied van die Elbe.
|
Oorsprong
|
Reusegebergte (Tsjeggië)
|
Monding
|
Elbmonding, Duitsland Noordsee
|
Stroomgebied
|
Tsjeggië en Duitsland
|
Lengte
|
1 091 km (678 myl)
|
Oorspronghoogte
|
1 386 m (4 547 voet)
|
Mondinghoogte
|
0 m
|
Gemiddelde afloop
|
711 m³/s (25 109 ft³/s)
|
Stroomgebiedopp.
|
148 268 km² (57 247 myl²)
|
Kaart van die Elbe-bekken in Europa.
|
Die Elbe (Tsjeggies: Labe, Nederduits: Elv) is 'n rivier in Tsjeggië en Duitsland met 'n lengte van 1 091 kilometer (678 myl). Die rivier vloei deur die Duitse deelstate Sakse, Brandenburg, Sakse-Anhalt, Mecklenburg-Voorpommere, Nedersakse, Hamburg en Sleeswyk-Holstein en mond uit in die Noordsee by Cuxhaven. Die grootste stede, wat in Duitsland aan die Elbe geleë is, is Dresden, Maagdenburg en Hamburg.
Eksterne skakels
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Elbe. |