Die Drieklowedam is 'n hidroëlektriese-dam wat oor die Yangtze-rivier strek by die dorp van Sandouping in China. Dit is sedert 2012 die grootste kragsentrale ter wêreld ten opsigte van geïnstalleerde kapasiteit (22 500 MW).[4][5]
↑ 2,02,1"Three Gorges Project"(PDF). Chinese National Committee on Large Dams. Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2016. Besoek op 1 Januarie 2015.
↑Engineering Geology for Society and Territory – Volume 2: Landslide Processes. Springer. 2014. p. 1415. ISBN978-3-319-09057-3.