Die Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe Plaaslike Munisipaliteit in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het ontstaan deur die samesmelting van Baviaans, Camdeboo en Ikwezi Plaaslike Munisipaliteit na die plaaslike munisipale verkiesings van 3 Augustus 2016. In daardie verkiesing het die ANC 51,05% van die stemme gekry en 14 setels, die DA 46,59% en 13 setels, en die EFF 1,74% en geen setels.
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
|
---|
Metropolitaanse Munisipaliteite | | |
---|
Distriktsmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite | |
---|