Deepika Kumari (* 13 Junie 1994) is 'n Indiese boogskutter. Sy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2012, 2016 en 2020 deelgeneem.[1][2]