Die onlangs-gestigte Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit is 'n plaaslike munisipaliteit in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.[2] Dit is in 2016 gestig na 'n samesmelting van die voormalige //Khara Hais en Mier Plaaslike Munisipaliteite.
Naam
Die munisipaliteit se naam, Dawid Kruiper, is 'n vernoeming na die bekende ontslape Khoisanleier van die Kalahari.
Geografika
Nedersettings
Riviere
Eksterne skakels
Verwysings
|
---|
Distriksmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite | | |
---|