Die Coegarivier is 'n rivier met sy monding 20 km noord van Port Elizabeth in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.