Die Circuit of the Americas is 'n 5,513 km lange motor- en motorfietsrenbaan in Travis County, Texas, net buitekant die stad van Austin. Dit huisves die jaarlikse Formule EenVerenigde State Grand Prix.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.