Cindy Cheung (gebore 27 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mistress America (2015) en in die televisiereekse House of Cards (2013), High Maintenance (2016), en 13 Reasons Why (2017).
Filmografie
Rolprente
- 2009: Children of Invention
- 2015: Mistress America
Televisiereekse
- 2006: Julie Reno, Bounty Hunter
- 2013: House of Cards
- 2016: High Maintenance
- 2017: 13 Reasons Why
Eksterne skakels