Chuck Palahniuk |
---|
Palahniuk in 2018 |
Gebore | Charles Michael Palahniuk 21 Februarie 1962 (1962-02-21) (62 jaar oud)
Pasco, Washington, Verenigde State |
---|
Nasionaliteit | Verenigde State |
---|
Beroep | Skrywer |
---|
Bekend vir | Fight Club |
---|
Webwerf | chuckpalahniuk.net |
---|
Charles Michael Palahniuk[1] (21 Februarie 1962 gebore) is 'n Amerikaanse skrywer en joernalis. Hy is die skrywer van Fight Club wat in 'n bekende rolprent verwerk is.
Vroeë lewe
Palahniuk, die seun van Carol Adele (née Tallent) en Fred Palahniuk, is in Pasco, Washington, gebore.[2]
Bilbiografie
Romans
- 1996: Fight Club
- 1999: Survivor
- 1999: Invisible Monsters
- 2001: Choke
- 2002: Lullaby
- 2003: Diary
- 2005: Haunted
- 2007: Rant
- 2008: Snuff
- 2009: Pygmy
- 2010: Tell-All
- 2011: Damned
- 2012: Invisible Monsters Remix
- 2013: Doomed
- 2014: Burnt Tongues
- 2014: Beautiful You
- 2015: Make Something Up
- 2015: Fight Club 2
- 2016: Bait: Off-Color Stories for You to Color
- 2017: Legacy: An Off-Color Novella for You to Color
- 2018: Adjustment Day
- 2019: Fight Club 3
Verwysings
Eksterne skakels