Chroom-51 (chemiese notasie 5124Cr) is 'n radioaktiewe isotoop van chroom.
Spoorder
Hierdie radioaktiewe isotoop is gebruik in navorsing van die rol wat chroom in die menslike liggaam speel en die verskil tussen normale pasiënte en pasiënte met hemachromatosis uit te wys. Die stabiele isotoop chroom-53 word meer vir hierdie doeleindes aangewend[2]
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
- ↑ Advances in Isotope Methods for the Analysis of Trace Elements in Man Malcolm Jackson, Nicola Lowe CRC Press, 2000, ISBN 1-4200-3671-8, ISBN 978-1-4200-3671-8