Celastraceae is die saffraan-familie wat hoort tot die orde Celastrales. Die familie is taamlik groot met 70 genera in die warmer gedeeltes wêreldwyd en daar is 18 genera in Suid-Afrika.
Die familie het 98 genera: