Carl Gustav Wrangel
|
Carl Gustav Wrangel, skildery deur Matthäus Merian (1662).
|
Geboortedatum
|
23 Desember 1613
|
Geboorteplek
|
Uppsala, Swede
|
Sterfdatum
|
5 Julie 1676 (62 jaar oud)
|
Sterfplek
|
Spyker, Rügen
|
Lojaliteit
|
Swede
|
Jare in diens
|
1637–1676
|
Rang
|
Veldmaarskalk, Ryksadmiral, Ryksmaarskalk
|
Poste beklee
|
Hoofbevelvoerder van die Sweedse leër in Duitsland
|
Veldslae/oorloë
|
Dertigjarige Oorlog
Tweede Noordiese Oorlog
Skånse oorlog
|
Ander werk
|
Graaf van Salmis, later Sölvesborg Baron van Lindeberg en Ludenhof Gouvernor-generaal van Sweeds-Pommere Kanselier van die Universiteit van Greifswald Hoogste regter in Uppland
|
Carl Gustav Wrangel (23 Desember 1613 - 5 Julie 1676) was 'n Sweedse soldaat en Graaf van Salmi en Suistamo pogosta.