Canon EOS-1D Mark III |
Model |
Canon EOS 1D Mark III |
---|
Tipe |
Enkellensreflekskamera |
---|
Beeldsensor |
CMOS |
---|
Stoormedium |
CompactFlash (Tipe I of Tipe II) , Secure Digital, eksterne hardeskyf of ander USB-stoormedia. |
---|
Resolusie |
3,888 × 2,592 (10 miljoen) |
---|
Lens |
Omruilbare EF |
---|
Sluiter |
Vertikale beweeg, meganiese, fokusvlaksluiter met alle spoed elektronies beheer |
---|
Sluiterspektrum |
1/8000 tot 30 sek (1/3-stop inkremente) |
---|
Meting |
63-sone TTL vollensopeningmeting |
---|
Metermodusse |
Evaluerend (verbind aan alle AF punte), gedeeltelik (13.5% van skerm teen senter) en senter-geweegde gemiddeld |
---|
Fokusareas |
45 AF-punte (19 kruistipe en 26 Assist AF points) |
---|
Fokusmodusse |
AI Fokus, Enkelskoot, AI Servo, Handfokus (MF) |
---|
Deurlopende skiet |
10 rame/s tot op 22/30/110 rame (RAW+JPEG Large Fine/RAW/JPEG Large Fine) |
---|
Beeldsoeker |
100% dekking optiese pentaprisma |
---|
LCD-skerm |
3.0 duim, 230,000 pieksels (690,000 kolletjies) TFT kleur LCD-monitor |
---|
Oorsprong |
Japan |
Die Canon EOS 1D Mark III is 'n 10,1 megapieksel-enkellensreflekskamera vir professionele fotograwe. Die EOS 1D Mark III is op 21 Februarie 2007 aangekondig en is die opvolger van die Canon EOS-1D Mark II N van 2005.
Die EOS 1D Mark III beskik oor die volgende eienskappe:
- 28,1 × 18,7 mm CMOS sensor
- 10,1 megapieksels
- Dubbele DIGIC III-beeldverwerkers
- Canon EF-lenspassing (geen EF-S)
- 45-punt se TTL-AREA-SIR motorfokus met CMOS-sensor
- ISO 100–3200 (kan uitgebrei word van 50 tot 6400)
- 30–1/8000 sek. sluitertyd en gloeilamp
- Outomatiese witbalans
- 230 000 pieksels, 76 mm kleur TFT-LCD-monitor met byna 100% dekking (vir JPEG-beelde)
- Lewendige voorskou op die LCD-agterskerm.
- 10 rame per sekonde aanhoudende skiet (JPEG: maks. 110 raampies, RAW: maks. 30 raampies)
- Afmetings (BxHxD): 156 × 157 × 80 mm
- Massa (kas alleenlik): Ongeveer 1155 g
Verwysings
Canon EOS digitale kamera - tydlyn
|
Beeldverwerker: Non-DIGIC DIGIC | DIGIC II | DIGIC III | DIGIC 4 | DIGIC 5 / 5+ | DIGIC 6 / 6+| DIGIC 7 | DIGIC 8 | DIGIC X
Video: 1080p | Ongepersde video 1080p | 4K | 5.5K | 8K
Spesialismodelle: A - astrofotografie | C - Cinema EOS | S - hoëresolusiekamera | R - geen AA filter-effek
|