Bukavu (voorheen bekend as Costermansville in Frans en Costermansstad in Nederlands) is 'n stad in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo.