Britse algemene verkiesing van 2017
Die Britse algemene verkiesing van 2017 was 'n algemene verkiesing wat op 8 Junie 2017 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die eerste verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016.
Uitslag
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Theresa May
|
Jeremy Corbyn
|
Nicola Sturgeon
|
Tim Farron
|
Paul Nuttal
|
Caroline Lucas
|
Arlene Foster
|
Party
|
██ Konserwatiewe Party
|
██ Arbeidersparty
|
██ SNP
|
██ Liberaal-Demokrate
|
██ UKIP
|
██ Groenes
|
██ Demokratiese Unionisteparty[1]
|
Uitslag in 2015
|
331 setels, 36,9%
|
232 setels, 30,4%
|
56 setels 4,7%
|
8 setels, 7,9%
|
1 setel, 12,6%
|
1 setel, 3,8%
|
8 setels, 0,6%
|
Uitslag in 2017
|
318 setels, 42,5%
|
262 setels, 40,0%
|
35 setels, 3,0%
|
12 setels, 7,4%
|
-, 1,8%
|
1 setel, 1,6%
|
10 setels, 0,9%
|
Verandering
|
- 13 setels, +5,5%
|
+ 30 setels, +9,5%
|
- 21 setels, -1,7%
|
+ 4 setels, -0,5%
|
-, -10,8%
|
-, -2,1%
|
+ 2 setels, +0,3%
|
Stemme
|
13 667 231
|
12 874 284
|
977 568
|
2 371 762
|
593 852
|
525 371
|
292 316
|
Ander partye wat setels verower het:
Wallis
Plaid Cymru 4
Noord-Ierland
Sinn Féin 7,[2] Onafhanklikes 1 (Lady Sylvia Hermon in North Down as onafhanklike Unioniste-LP)
Verwysings
- ↑ Beperk tot Noord-Ierland
- ↑ Sinn Féin is gekant teen Noord-Ierland se insluiting by die Verenigde Koninkryk en stuur geen parlementslede na Westminster nie
Eksterne skakels
Verkiesings en referenda in die Verenigde Koninkryk |
---|
Algemene verkiesings | |
---|
Referenda | |
---|
|
|