Blue Horizon Bay is 'n nedersetting aan die kus van die Indiese Oseaan in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Geskiedenis
Blue Horizon Bay lê drie kilometer oos van Van Stadensriviermond en het in 2001 saam met Port Elizabeth deel geword van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.
Sien ook
Verwysings
|
---|
|
Nedersettings | | |
---|