Die Bloukorhaan (Eupodotis caerulescens) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël wat voorkom in sentraal Vrystaat en Gauteng. Die voël leef in grasvelde. Die voël is 52 – 60 cm groot en weeg 1.2 - 1.6 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Blue Korhaan.
Sien ook
Bron
Verwysings
Eksterne skakel