Blokketting

'n Blokketting is 'n verspreide databasis wat 'n aaneenhoudende groeiende lys byhou van geordende rekords (data), genoem blokke. Elke blok beskik oor 'n tydstempel en 'n verbinding tot 'n vorige blok. Deur ontwerp is blokkettings inherent gehard teen die ongemagtigde verandering van data. Sodra 'n blok van rekords gestoor is, sal enige toekomstige verandering aan daardie blok die huts van die blok verander en sodoende onthul dat daar aan die data gepeuter is. Dit is as gevolg van die aard waarop data oor verskeie rekenaars wêreldwyd verspreid voorkom. Binne die stelsel vind daar 'n gegewensuitruiling plaas en die verifikasie tussen die nodusse in die stelsel word uitgevoer. Dit gebeur deur middel van 'n konsensusproses.

Blokkettings is deur ontwerp beveilig en 'n voorbeeld van 'n verspreide gerekenariseerde stelsel met 'n hoë Bisantynse foutverdraagsaamheid. Gedesentraliseerde konsensus kan verkry word deur middel van die blokketting. Dit maak blokkettings geskik vir die rekordhouding van byeenkomste, aktes, mediese rekords en vir ander rekordbestuurdoeleindes, identiteitbestuur, transaksieverwerking en die bewys van herkoms. Die aanwending van 'n blokketting kan daarvoor sorg dat 'n derde party oortollig is om die betroubaarheid van 'n transaksie te waarborg. In die toekoms gaan blokkettings reuse implikasies inhou vir verskeie bedrywe wat tans transaksies verifieer.

Satoshi Nakamoto ('n pseudoniem van 'n onbekende persoon of groep) het die eerste blokketting in 2008 konseptualiseer. Dit is in 2009 as die kernkomponent van die digitale geldeenheid bitcoin geïmplementeer, waar dit as die openbare joernaal vir alle transaksies dien. Die eweknienetwerk en verspreide tydstempelfunksie bring die outonome en onafhanklike bestuur van die blokketting tot stand. Die uitvinding van die blokketting vir bitcoin het dit die eerste digitale geldeenheid gemaak wat die dubbeluitgaweprobleem sonder die daarstel van 'n gesentraliseerde bediener oplos.

Geskiedenis

Die kriptograaf David Chaum het die eerste keer 'n soort van blokkettingprotokol voorgestel in sy 1982 proefskrif "Computer Systems Established, Maintained, and Trusted by Mutually Suspicious Groups.[1] Verdere werk aan 'n kriptografies beveiligde blokkettings is in 1991 deur Stuart Haber en W. Scott Stornetta beskryf.[2] Hulle wou 'n stelsel implementeer waar daar nie met dokumenttydstempels gepeuter kan word nie. In 1992 het Haber, Stornetta en Dave Bayer Merkle-bome (of hutsbome) by die ontwerp toegevoeg, wat die doeltreffendheid daarvan verbeter het deurdat verskeie dokumentsertifikate in een blok versamel kon word.[3][4]

Die eerste blokketting is in 2008 gekonsepsualiseer deur 'n persoon (of groep mense) bekend as Satoshi Nakamoto. Nakamoto het die ontwerp op 'n belangrike manier verbeter deur 'n hutscash-agtige metode te gebruik om blokke te tydstempel sonder dat dit deur 'n betroubare party onderteken moet word. Voorts is 'n moeilikheidsparameter ingestel om die tempo waarmee blokke by die ketting gevoeg word, te stabiliseer.[5] Die ontwerp is die volgende jaar deur Nakamoto geïmplementeer as 'n kernkomponent van die kriptogeld bitcoin, waar dit dien as die openbare grootboek vir alle transaksies op die netwerk.[6]

In Augustus 2014 het die bitcoin blokketting-lêergrootte, wat rekords bevat van alle transaksies wat op die netwerk plaasgevind het, 20 GB (gigagrepe) bereik.[7] In Januarie 2015 het die grootte gegroei tot byna 30 GB, en van Januarie 2016 tot Januarie 2017 het die bitcoin blockchain van 50 GB tot 100 GB groot geword. Die grootboekgrootte het vroeg in 2020 200 GB oorskry.[8]

Die woorde blok en ketting is afsonderlik in die oorspronklike artikel van Satoshi Nakamoto gebruik, maar is uiteindelik teen 2016 as 'n enkele woord, blokketting, gewild.

Volgens Accenture dui 'n toepassing van die verspreiding van innovasieteorie daarop dat blokkettings in 2016 'n aannemingsyfer van 13,5% binne finansiële dienste bereik het, en dus die fase van vroeë aanvaarding bereik het.[9] Bedryfshandelgroepe het aangesluit om die Global Blockchain Forum in 2016 te skep, 'n inisiatief van die Kamer van Digitale Handel.

In Mei 2018 het Gartner gevind dat slegs 1% van die hoof informasie beamptes (CIO's) enige soort blokketting-aanneming binne hul organisasies aangedui het, en slegs 8% van die CIO's was op die kort termyn 'beplan of [kyk] na aktiewe eksperimentering met blokketting. [10]

Blokketting vorming. Die hoofketting (swart) bestaan uit die langste reeks blokke van die genesisblok (groen) tot die huidige blok. Weesblokke (pers) bestaan buite die hoofketting.

Struktuur en ontwerp

'n Blokketting is 'n gedesentraliseerde, verspreide en dikwels publieke, digitale grootboek wat bestaan uit rekords wat blokke genoem word wat gebruik word om transaksies oor baie rekenaars aan te teken sodat enige betrokke blok nie terugwerkend verander kan word nie, sonder die wysiging van alle daaropvolgende blokke.[11] Dit stel die deelnemers in staat om transaksies onafhanklik en relatief goedkoop te verifieer en te oudit.[12] 'n Blokketting-databasis word outonoom bestuur deur 'n eweknienetwerk en 'n verspreide tydstempelbediener te gebruik. Hulle word gewaarmerk deur massasamewerking aangedryf deur kollektiewe eiebelange.[13] So 'n ontwerp fasiliteer robuuste werkvloei waar deelnemers se onsekerheid oor datasekuriteit marginaal is. Die gebruik van 'n blokketting verwyder die kenmerk van oneindige reproduseerbaarheid van 'n digitale bate. Dit bevestig dat elke eenheid van waarde net een keer oorgedra is, wat die langdurige probleem van dubbelbesteding oplos. 'n Blokketting is beskryf as 'n waarde-uitruilprotokol.[14] 'n Blokketing kan titelregte handhaaf, want, wanneer dit behoorlik opgestel is om die uitruilooreenkoms te beskryf, dit 'n rekord verskaf wat aanbod en aanvaarding afdwing.

Logies kan 'n blokketting gesien word as wat uit verskeie lae bestaan:[15]

  • infrastruktuur (hardeware)
  • netwerkvorming (nodusontdekking, inligtingverspreiding [16] en verifikasie)
  • konsensus (bewys van werk, bewys van belang)
  • data (blokke, transaksies)
  • aansoek (slim kontrakte/gedesentraliseerde toepassings, indien van toepassing)

Sien ook

Verwysings

  1. Sherman, Alan T.; Javani, Farid; Zhang, Haibin; Golaszewski, Enis (Januarie 2019). "On the Origins and Variations of Blockchain Technologies". IEEE Security Privacy. 17 (1): 72–77. arXiv:1810.06130. doi:10.1109/MSEC.2019.2893730. ISSN 1558-4046. S2CID 53114747.
  2. Haber, Stuart; Stornetta, W. Scott (Januarie 1991). "How to time-stamp a digital document". Journal of Cryptology. 3 (2): 99–111. CiteSeerX 10.1.1.46.8740. doi:10.1007/bf00196791. S2CID 14363020.
  3. Haber, Stuart; Stornetta, W. Scott (Januarie 1991). "How to time-stamp a digital document". Journal of Cryptology. 3 (2): 99–111. CiteSeerX 10.1.1.46.8740. doi:10.1007/bf00196791. S2CID 14363020.
  4. Bayer, Dave; Haber, Stuart; Stornetta, W. Scott (Maart 1992). Improving the Efficiency and Reliability of Digital Time-Stamping. pp. 329–334. CiteSeerX 10.1.1.71.4891. doi:10.1007/978-1-4613-9323-8_24. ISBN 978-1-4613-9325-2. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)
  5. Haber, Stuart; Stornetta, W. Scott (Januarie 1991). "How to time-stamp a digital document". Journal of Cryptology. 3 (2): 99–111. CiteSeerX 10.1.1.46.8740. doi:10.1007/bf00196791. S2CID 14363020.
  6. "Blockchains: The great chain of being sure about things". The Economist. 31 Oktober 2015. Geargiveer van die oorspronklike op 3 Julie 2016. Besoek op 18 June 2016.
  7. Nian, Lam Pak; Chuen, David LEE Kuo (2015). "A Light Touch of Regulation for Virtual Currencies". In Chuen, David LEE Kuo (red.). Handbook of Digital Currency: Bitcoin, Innovation, Financial Instruments, and Big Data. Academic Press. p. 319. ISBN 978-0-12-802351-8.
  8. "Blockchain Size". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 25 Februarie 2020.
  9. "The future of blockchain in 8 charts". Raconteur. 27 Junie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2016. Besoek op 3 Desember 2016.
  10. "Hype Killer - Only 1% of Companies Are Using Blockchain, Gartner Reports | Artificial Lawyer". Artificial Lawyer (in Engels (VK)). 4 Mei 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2018. Besoek op 22 Mei 2018.
  11. Armstrong, Stephen (7 November 2016). "Move over Bitcoin, the blockchain is only just getting started". Wired. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2016. Besoek op 9 November 2016.
  12. Catalini, Christian; Gans, Joshua S. (23 November 2016). "Some Simple Economics of the Blockchain" (PDF). SSRN. doi:10.2139/ssrn.2874598. hdl:1721.1/130500. S2CID 46904163. SSRN 2874598. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2020. Besoek op 16 September 2019.
  13. Tapscott, Don; Tapscott, Alex (8 Mei 2016). "Here's Why Blockchains Will Change the World". Fortune. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2016. Besoek op 16 November 2016.
  14. Bheemaiah, Kariappa (Januarie 2015). "Block Chain 2.0: The Renaissance of Money". Wired. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2016. Besoek op 13 November 2016.
  15. Chen, Huashan; Pendleton, Marcus; Njilla, Laurent; Xu, Shouhuai (12 Junie 2020). "A Survey on Ethereum Systems Security: Vulnerabilities, Attacks, and Defenses". ACM Computing Surveys. 53 (3): 3–4. arXiv:1908.04507. doi:10.1145/3391195. ISSN 0360-0300. S2CID 199551841.
  16. Structured Information Flow (SIF) Framework for Automating End-to-End Information Flow for Large Organizations, https://vtechworks.lib.vt.edu/handle/10919/31148 , Virginia Tech, 2006-02-02, en, Bhatia, Shishir

Read other articles:

City in Arizona, United States City in Arizona, United StatesAvondale, ArizonaCityEntrance sign FlagLocation in Maricopa County, ArizonaCoordinates: 33°26′01″N 112°20′59″W / 33.43361°N 112.34972°W / 33.43361; -112.34972CountryUnited StatesStateArizonaCountyMaricopaGovernment • MayorKenn WeiseArea[1] • Total47.87 sq mi (123.99 km2) • Land47.62 sq mi (123.33 km2) • Water0.26...

 

Halaman ini berisi artikel tentang aktris Amerika Serikat. Untuk novelis romansa Amerika Serikat, lihat Barbara O'Neal. Barbara O' NeilO'Neil dalam trailer Angel Face (1953)Lahir(1910-07-17)17 Juli 1910St. Louis, Missouri, ASMeninggal3 September 1980(1980-09-03) (umur 70)Cos Cob, Connecticut, ASPekerjaanAktrisTahun aktif1937–59; 1970Suami/istriJoshua Logan ​ ​(m. 1940; bercerai 1942)​ Barbara O'Neil (17 Juli 1910 – 3 ...

 

Radio station in Strathroy, Ontario CJMI-FMStrathroy, OntarioFrequency105.7 MHz (FM)Branding105.7 myFMProgrammingFormatAdult contemporaryOwnershipOwnerMy Broadcasting CorporationHistoryFirst air date2007Call sign meaningCJ MI (my) FMTechnical informationClassAERP1,750 wattsHAAT60 meters (200 ft)LinksWebsitestrathroytoday.ca CJMI-FM, branded as 105.7 myFM, is an FM radio station located in Strathroy, Ontario, Canada. Owned by My Broadcasting Corporation, the station airs an adult contempo...

رحلة المائة قدمThe Hundred-Foot Journey (بالإنجليزية) معلومات عامةالصنف الفني دراماتاريخ الصدور 2014مدة العرض 122 دقيقة اللغة الأصلية الإنجليزيةمأخوذ عن The Hundred-Foot Journey (en) البلد  الولايات المتحدةموقع التصوير Cité du Cinéma (en) موقع الويب 100footjourneymovie.com (الإنجليزية) الطاقمالمخرج لاسي هالستروم...

 

Acmaeops marginatus Klasifikasi ilmiah Kerajaan: Animalia Filum: Arthropoda Kelas: Insecta Ordo: Coleoptera Famili: Cerambycidae Subfamili: Lepturinae Tribus: Rhagiini Genus: Acmaeops Spesies: Acmaeops marginatus Acmaeops marginatus adalah spesies kumbang tanduk panjang yang tergolong famili Cerambycidae. Spesies ini juga merupakan bagian dari genus Acmaeops, ordo Coleoptera, kelas Insecta, filum Arthropoda, dan kingdom Animalia. Larva kumbang ini biasanya mengebor ke dalam kayu dan dapat me...

 

The Family division of 20th Century Studios (Walt Disney Studios) 20th Century FamilyFormerlyFox Family (2017–2020)Company typeDivisionIndustryFilmFounded2017; 7 years ago (2017)HeadquartersFox Studio Lot Building 88, 10201 West Pico Boulevard, Century City, Los Angeles, California, United StatesArea servedWorldwideParent20th Century StudiosWebsitefamily.20thcenturystudios.com 20th Century Family (also known as 20th Century Studios Family; formerly known as Fox Family or 2...

Untuk pemain sepak bola, lihat Arthur Hiller (pemain sepak bola). Untuk pengarang drama bernama mirip, lihat Arthur Miller. Arthur HillerHiller menggarap Love Story pada 1970Lahir22 November 1923[1]Edmonton, Alberta, KanadaMeninggal17 Agustus 2016(2016-08-17) (umur 92)Los Angeles, California, ASPekerjaanSutradara film dan televisiTahun aktif1955–2006Suami/istriGwen Pechet(m. 1948–2016; kematiannya)Anak2 Arthur Hiller, OC (22 November 1923 – 17 Agustus 201...

 

Organization This article has multiple issues. Please help improve it or discuss these issues on the talk page. (Learn how and when to remove these template messages) A major contributor to this article appears to have a close connection with its subject. It may require cleanup to comply with Wikipedia's content policies, particularly neutral point of view. Please discuss further on the talk page. (November 2018) (Learn how and when to remove this message) This article relies excessively on r...

 

This article has multiple issues. Please help improve it or discuss these issues on the talk page. (Learn how and when to remove these template messages) This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Aegean cat – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (May 2013) (Learn how and when to remove this mess...

Bilateral relationsAntigua and Barbuda-United States relations Antigua and Barbuda United States The US delivers coronavirus vaccines to Antigua and Barbuda as part of the COVAX program in 2021 Relations between Antigua and Barbuda and the United States have been friendly since Antigua and Barbuda's independence from the United Kingdom in 1981. The United States has supported the government of Antigua and Barbuda's effort to expand its economic base and to improve its citizens' standard of li...

 

Vous lisez un « bon article » labellisé en 2020. Siège de Caffa Forteresse génoise de Caffa. Informations générales Date 1345 – 1347 Lieu Caffa, en Crimée Issue Indécise Belligérants République de Gênes Horde d'or Commandants Inconnu Djanibeg Forces en présence Plusieurs milliers de combattants Plusieurs milliers de combattants Pertes Plusieurs milliers de morts Plusieurs milliers de morts Invasions mongoles Données clés Coordonnées 45° 02′ nord, 35°...

 

English Parliament from 1640 to 1660 Parliaments of England1604–1705 ParliamentDate Blessed Parliament 1604 Addled Parliament 1614 3rd Parliament of King James I 1621 4th Parliament of King James I 1624 Useless Parliament 1625 2nd Parliament of King Charles I 1626 3rd Parliament of King Charles I 1628 Short Parliament Apr. 1640 Long Parliament (1) Nov. 1640 Oxford Parliament 1644 Long Parliament (2) 1645 Rump Parliament (1) 1648 Barebone's Parliament 1653 First Protectorate Parliament 1654 ...

1642 play by Pierre Corneille Adrienne Lecouvreur, as Cornelia in The Death of Pompey First publication of The Death of Pompey The Death of Pompey (La Mort de Pompée) is a tragedy by the French playwright Pierre Corneille on the death of Pompey the Great. It was first performed in 1642, with Julius Caesar played by Molière. Like many of Corneille's plays, it is noted for the high tones of its heroine, Cornelia, who admits that her enemy is noble and generous but warns him when he releases h...

 

Skyscraper in Manhattan, New York This article is about the hotel on Fifth Avenue in New York City. For the apartment building on Central Park West in New York City, see The Langham (apartment building). The Langham, New York, Fifth AvenueGeneral informationStatusCompletedTypeHotels, ResidentialLocation400 5th AvenueManhattan, New York City, New York, United StatesCoordinates40°45′00″N 73°59′01″W / 40.75000°N 73.98361°W / 40.75000; -73.98361Construction st...

 

NGC 4753 صورة NGC 4753 من مسح سلووان الرقمي للسماء. مراقبة البيانات (حقبة حقبة) الكوكبة كوكبة العذراء رمز الفهرس NGC 4753 (الفهرس العام الجديد)IRAS F12498-0055 (IRAS)PGC 43671 (فهرس المجرات الرئيسية)2MASX J12522211-0111588 (Two Micron All-Sky Survey, Extended source catalogue)UGC 8009 (فهرس أوبسالا العام)MCG+00-33-016 (فهرس المجرات الموروفولوج...

Nadir ZorteaNazionalità Italia Altezza175 cm Peso70 kg Calcio RuoloDifensore Squadra Atalanta CarrieraGiovanili 2011-2013 Feltreseprealpi2013-2014→  Südtirol2014-2016 Atalanta2016-2017→  Vicenza2017-2019 Atalanta Squadre di club1 2019-2021→  Cremonese52 (1)2021-2022→  Salernitana29 (1)2022-2023 Atalanta9 (1)2023→  Sassuolo10 (0)2023-2024 Atalanta5 (1)2024→  Frosinone14 (1)2024- Atalanta0 (0) 1 I due numeri ind...

 

STS-135Emblema missione Dati della missioneOperatoreNASA NSSDC ID2011-031A SCN37736 ShuttleAtlantis Lancio8 luglio 2011 11:29 EDT[1] Luogo lancioRampa 39A Atterraggio21 luglio 2011 05:57 EDT (09:57 UTC)[2] Sito atterraggioShuttle Landing Facility (pista 15) Durata12 giorni, 18 ore, 28 minuti e 50 secondi Proprietà del veicolo spazialePeso al lancio2 050 756 kg Peso del carico12 890 kg Parametri orbitaliOrbitaorbita terrestre bassa Apoapside343 km Apogeo343 km I...

 

Current trend of manufacturing technology This article's factual accuracy is disputed. Relevant discussion may be found on the talk page. Please help to ensure that disputed statements are reliably sourced. (June 2023) (Learn how and when to remove this message) Top-left: an image of robots in a grocery warehouse. Top-right: augmented tablet information of a painting in Museu de Mataró, linking to Wikipedia's Catalan article on Jordi Arenas i Clavell [ca]. Bottom-left: illustrat...

トーマス・セイヴァリ(Thomas Savery、1650年頃-1715年;正しくはトマス・セイヴァリ[1])は、イギリスの発明家、技術者、軍人。商業的に使用された最初の蒸気機関を発明したことで知られている。 生涯 トマス・セイヴァリの肖像 生い立ち トマス・セイヴァリは、イングランド南西部のデヴォン州、モッドベリー(Modbury)近郊のマナー・ハウス(荘園領主の邸宅)、�...

 

 NE11 Stasiun MRT Woodleigh兀里地铁站உட்லீAngkutan cepatPeron Stasiun MRT NE11 Woodleigh, diambil dari kereta yang berangkat dari Stasiun MRT/LRT PunggolLokasi400 Upper Serangoon RoadSingapore 347695Koordinat1°20′21″N 103°52′15″E / 1.339181°N 103.870744°E / 1.339181; 103.870744Jalur  Jalur Timur Laut Jumlah peronPulauJumlah jalur2LayananBus, TaksiKonstruksiJenis strukturBawah tanahTinggi peron2Akses difabelYesInformasi lai...