Die Naaldvisse en Langlanse (Belonidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Beloniformes. Daar is tien genera met drie en dertig spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
Die familie se lywe is lank en silindries. Die kakebene is gevorm in 'n lang plat bek met tande wat soos naalde lyk. Die dorsale en anale vinne is regoor mekaar by die sertvin. Die grootte wissel van 4 cm tot 1.3 m. Die familie eet hoofsaaklik ander vis. Goeie eetvis.
Genera
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Sien ook
Bron