Die Bairdse strandloper (Calidris bairdii) is 'n skaars voël en somerswerwer wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël word selde in die binneland gesien. Die voël is 15 – 17 cm lank, 30 - 45 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Baird's Sandpiper.
Fotogalery
Sien ook
Bron
Verwysings