Die Australiese malgas (Morus serrator) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 83 – 92 cm groot en weeg 2 - 2,8 kg met 'n vlerkspan van 1,6 - 1,7 meter. Daar is oor 'n aantal jare ongeveer 20 voëls by 'n Kaapse malgaskolonie in Suid-Afrika opgeteken. In Engels staan die voël bekend as die Australasian gannet.
Sistematiese klassifikasie
Sulidae (malgasse) |
|
Morus |
|
|
|
Papasula (Gryspootmalgas)
|
|
|
|
Sula |
|
|
|
|
Fotogalery
Sien ook
Bron
Verwysings