- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Astrachan-oblast.
Astrachan (Russies: А́страхань) is 'n groot stad in die Suid-Europese deel van Rusland en die hoofstad van die Astrachan-oblast. Die stad is geleë aan die Wolga-rivier, waar dit in die Kaspiese See uitmond.
Met die laaste sensus in 2013 was die inwonertal 527 345.
Verwysings
Eksterne skakels