Arado Ar 196
|
|
Tipe
|
Vlottervliegtuig, verkenning- en bomwerper
|
Vervaardiger
|
Arado Flugzeugwerke
|
Nooiensvlug
|
1938
|
Status
|
Uit diens gestel
|
Hoofgebruiker
|
Luftwaffe
|
Die Arado Ar 196 was 'n eenmotorige Duitse vlottervliegtuig wat op slagskepe gelaai kon word en het ook bomme onder sy vlerke gedra. Die vliegtuig was deel van die Bismarck, Gneisenau, Admiral Graf Spee, Lützow, Scharnhorst en Scheer se bewapening.
Tegniese besonderhede
Besonderhede van die Arado Ar 196:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
1
|
Tipe motor
|
Skroef
|
Vervaardiger
|
BMW 132 stermotor
|
Kraglewering per motor
|
960 perdekrag
|
Vlerkspan
|
12,40 m
|
Lengte
|
11,00 m
|
Hoogte
|
4,40 m
|
Normale opstygmassa
|
3 730 kg
|
Maks. snelheid
|
310 km/h op 4,000 m
|
Operasionele hoogte
|
7,020 m
|
Togafstand
|
1 070km
|
Bewapening
|
Een 20mm kanon in elke vlerk
twee 7.9 mm MG 17 masjiengewere
|
Maks. bomvrag
|
Een 50kg bom onder elke vlerk.
|
Bron