Die swerm is sowat 132,7 miljoen ligjare (40,7 miljoen parsek) van ons af en kan van die Aarde af gesien word in die sterrebeeldLugpomp.[2][3] Dit het nie een dominante sterrestelsel nie,[4] maar word oorheers deur twee massiewe elliptiese stelsels, NGC 3268 en NGC 3258. Daar is altesaam sowat 254 stelsels. Die swerm is baie dig in vergelyking met ander stelsels soos Virgo en Fornax. Dit bevat vroeë-tipe-stelsels en ’n groot aantal elliptiese dwergsterrestelsels.[2][3] Daar is twee subgroepe, die Noordelike Subgroep om NGC 3268 en die Suidelike Subgroep om NGC 3258.[2]
’n Paar van die stelsels in die Antlia-swerm is NGC 3267, NGC 3568, NGC 3258, NGC 3269, NGC 3271,[5][1] NGC 3258A, NGC 3258B, NGC 3260, NGC 3267, NGC 3268, NGC 3273.[1]
↑ 3,03,1Smith Castelli, A. V.; Bassino, L. P.; Cellone, S. A.; Richtler, T.; Dirsch, B.; Infante, L.; Aruta, C.; Gómez, M. (Desember 2005). "Dwarf Galaxies in the Antlia Cluster: First Results" in Proceedings of the ESO Workshop. I. Saviane, V.D. Ivanov, J. Borissova Groups of Galaxies in the Nearby UniverseEso Astrophysics Symposia, Springer-Verlag (2007). Besoek op 4 Maart 2012.
↑Nakazawa, Kazuhiro; Makishima, Kazuo; Fukazawa, Yasushi; Tamura, Takayuki (2000). "ASCA Observations of a Near-by Cluster in Antlia". Publications of the Astronomical Society of Japan. Tokio, Japan: PASJ. 52: 623–630. Bibcode:2000PASJ...52..623N. Besoek op 4 Maart 2012. {{cite journal}}: Cite has empty unknown parameter: |trans_title= (hulp); Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)