Anna Salomina Gelderblom (*29 Januarie 1913, Vanwyksdorp – 5 Februarie 2005, Stellenbosch) het meestal onder die naam Anna S. du Raan (haar eerste getroude naam) geskryf, maar sy is later weer getroud, met dr. C.F. Albertyn, waarna haar naam verander het na Anna S. Albertyn.
Anna het veral kinder- en jeugverhale geskryf.
Jaar
|
Titel van publikasie
|
1965
|
Die sleutel nommerpas
|
1967
|
Lammetjie in die trommeltjie
|
1969
|
Berlioz, vurige meester van die orkes
Mozart, die wonderkind van Salzburg
Johann Sebastian Bach, die groot orrelspeler
Beethoven en die lied van vreugde
George Handel: Die Duitser wat ’n groot Engelse komponis geword het
Schumann, die komponis wat aan natuurmannetjies geglo het
Fryderyk Chopin, meester van die klavier
Franz Schubert, die man met die lied in sy hart
|
1970
|
Twee dapper vegters
Seuns van staal
|
1971
|
Deur water en vuur
Drie dapper dogters
|
1975
|
Baanbreker van die woord
|
Samesteller en redakteur[wysig | wysig bron]
Jaar
|
Titel van publikasie
|
1964
|
In pas met die kleinspan
|
1973
|
Die kleuterstorieboek (saam met Elizabeth van der Merwe)
|
Sien ook
Vir volle biografiese inligting verwys na:
Verwysings