Alice Cooper (gebore Vincent Damon Furnier; Februarie 4, 1948)[1] is 'n Amerikaanse sanger en akteur met 'n loopbaan wat strek oor vyftig jaar. Hy het 'n soort rock-musiek gestig met die doel om mense te skok.[2]
Oorspronklik vanaf Phoenix, Arizona in 1964, "Alice Cooper" was eers 'n musiekgroep wat in 1969 hul debuut album uitgebring het. Die musiekgroep het gestaak in 1975 en Furnier het die musiekgroep se naam gebruik vir sy solo-loopbaan met die 1975 konsepalbum Welcome to My Nightmare.
Vroeë lewe
Cooper was gebore in Detroit, Michigan, die seun van Ether Moroni Furnier (1924–1987) en sy vrou Ella Mae, née McCart, (gebore 1925).
Alice Cooper, Keith Zimmerman (2007). Alice Cooper, Golf Monster: A Rock 'n' Roller's 12 Steps to Becoming a Golf Addict. Crown Publishers. ISBN0-307-38265-6.
Wolfgang Heilemann, Sabine Thomas (2005). Alice Cooper: Live on Tour, Studio, Backstage. Schwarzkopf & Schwarzkopf. ISBN3-89602-651-8.
Michael Owen Bruce, Billy James (2000). No More Mr. Nice Guy: The Inside Story of the Original Alice Cooper Group. SAF Publishing Ltd. ISBN0-946719-32-2.