Alexander Karelin (Nowosibirsk, 19 September 1967) is 'n held van die Russiese Federasie. Hy het goue medaljes gewen by die Olimpiese Spele van 1988, 1992 en 1996 in die Grieks-Romeinse styl van stoei.