Al-Ahly SC

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Al-Ahly
Volle naam النادي الأهلي الرياضي‎
Al-Ahly Sportklub
Stigting 24 April 1907
Tuisveld Kaïro-stadion, Kaïro
Kapasiteit 75 000
Voorsitter Vlag van Egipte ‏‎Mahmoud El Khatib‎‏
Bestuurder Vlag van Switserland Marcel Koller
Liga Egiptiese Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Al-Ahly (Arabies:النادي الأهلي الرياضي‎) is 'n Egiptiese sokkerspan uit Kaïro wat in die Egiptiese Premiersokkerliga speel. Die span speel sy tuiswedstryde in die Kaïro-stadion, wat met 'n kapasiteit van 75 000 toeskouers die grootste stadion in Egipte is. Die Rooi Duiwels (soos hulle bynaam lui) word algemeen as die beste sokkerspan in Afrika beskou. Al-Ahly het die CAF Champions League reeds ses keer gewen en het ook 36 keer die nasionale titel gewen. Al-Ahly verkry sterk mededinging van sy stadsgenoot Al-Zamalek SC. Die derby tussen hierdie twee spanne is moontlik die strafste derby in Afrika en staan as die Kaïro Derby bekend.

Erelys

  • Kampioen van Egipte (44)
1948/1949, 1949/1950, 1950/1951, 1952/1953, 1953/1954, 1955/1956, 1956/1957, 1957/1958, 1958/1959, 1960/1961, 1961/1962, 1974/1975, 1975/1976, 1976/1977, 1978/1979, 1979/1980, 1980/1981, 1981/1982, 1984/1985, 1985،1986, 1986/1987, 1988/1989, 1993/1994, 1994/1995, 1995/1996, 1996/1997, 1997/1998, 1998/1999, 1999/2000, 2004/2005, 2005/2006, 2006/2007, 2007/2008, 2008/2009, 2009/2010, 2010/2011, 2013/2014, 2015/2016, 2016/2017, 2017/2018, 2018/2019, 2019/20, 2022/23, 2023/24
(naaswenner (10): 1966/67, 1977/78, 1983/84, 1987/88, 1990/91, 1992/93, 2000/01, 2001/02, 2002/03, 2003/04)
  • Egiptiese Beker (36)
1924, 1925, 1927, 1928, 1930, 1931, 1937, 1940, 1942, 1943, 1945, 1946, 1947, 1949, 1950, 1951, 1953, 1956, 1958, 1961, 1966, 1978, 1981, 1983, 1984, 1985, 1989, 1991, 1992, 1993, 1996, 2001, 2003, 2006, 2007, 2017
(naaswenner (11): 1926, 1935, 1941, 1944, 1952, 1959, 1973, 1976, 1997, 2004, 2010)
  • Egiptiese Superbeker (11)
2003, 2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2014, 2015, 2017, 2018
(naaswenner (3): 2009, 2016, 2019)
1982, 1987, 2001, 2005, 2006, 2008, 2012, 2013,
(naaswenner (4): 1983, 2007, 2017, 2018)
  • Afrika-Bekerwenner-beker (4)
1984, 1985, 1986, 1993
  • Afrika-Superbeker (7)
2002, 2006, 2007, 2009, 2013, 2014, 2021
(naaswenner (2): 1993, 2015)

Bekende sokkerspelers

  • Vlag van Angola Gilberto
  • Vlag van Angola Flávio Amado
  • Vlag van Egipte Saleh Selim
  • Vlag van Egipte Taha Ismail
  • Vlag van Egipte Mahmoud El Khatib
  • Vlag van Egipte Mohamed Barakat
  • Vlag van Egipte Emad Moteab
  • Vlag van Egipte Wael Gomaa
  • Vlag van Egipte Mokhtar El Tetsh
  • Vlag van Egipte Mohamed Aboutrika
  • Vlag van Egipte Hossam Hassan