Air Seychelles is die nasionale lugredery van die Seychelle, met sy hoofkantoor op die eiendom van die Seychelle Internasionale Lughawe op die eiland Mahé.[4] Dit bedryf inter-eiland dienste en internasionale vlugte. Die belangrikste basis is die Seychelle Internasionale Lughawe. Die lugredery word tans 40% besit deur Etihad Airways.
Air Seychelles is tans een van slegs twee Afrikarederye wat as 'n gesogte 4-ster lugredery deur Skytrax geklassifiseer word.[5]
Vloot
Die vloot van Air Seychelles vir internasionale bestemmings bestaan in Desember 2013 uit: