Aden

Aden
عدن

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Jemen Jemen
 Provinsie 'Adan Governorate
 Koördinate 12°48′N 45°02′O / 12.800°N 45.033°O / 12.800; 45.033
 Gestig op 1ste Eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 760 vk km
 Hoogte bo seevlak 6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 760 923
 - Bevolkingsdigtheid 1 000/vk km
 Tydsone UTC +03:00

Aden (Arabies: عدن) is die tweede grootste stad van Jemen naas die hoofstad, Sanaa, en is die belangrikste hawestad van dié land aan die Golf van Aden. Die stad het 'n bevolking van 760 923 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 760 km². Vanaf 1967 tot 1990 het dit as hoofstad van die Demokratiese Volksrepubliek van Jemen gedien.

Geskiedenis

Omdat Aden 'n natuurlike hawe in 'n uitstekende posisie tussen Indië en Europa geleë is, is die stad herhaaldelik beset deur regeerders wat hierdie roete wou beheer.

Britse oorheersing

Aden-hawe (omstreeks 1910). Skepe wat langs Steamer Point by die ingang van die moderne binnestad hawe geleë is

Op 19 Januarie 1839 het die Britse Oos-Indiese Kompanjie Engelse Mariniers in Aden ontplooi om seeroweraanvalle teen die Britse handelsvloot wat na Indië geseil het, te stop. Die hawe is strategies geleë in verhouding tot die voormalige Britse besittings van die Suezkanaal-sone, Bombaai en Zanzibar. Aden is bestuur as deel van Indië tot 1937, toe dit 'n kroonkolonie van Groot-Brittanje geword het. Op 3 Desember 1947 het 'n massamoord in die stad op die Joodse bevolking, die Pogrom van Aden, plaasgevind. 82 Joodse inwoners is deur die plaaslike bevolking vermoor. Die Groot Sinagoge van die stad is vernietig. Na die verlies van die Suezkanaal-sone in 1956 het Aden die belangrikste Britse militêre basis in die streek geword. Aden het tot 1967 onder Britse bewind gebly.

Weg na onafhanklikheid

Aangemoedig deur president Gamal Abdel Nasser van Egipte wat teen die Britse koloniale bewind in die Midde-Ooste was, het die druk op die Britte om Aden te verlaat, toegeneem. Die vorming van die Verenigde Arabiese Republiek deur Nasser, en pogings deur die Egiptiese staatshoof om Jemen in te lyf, het die posisie van die Verenigde Koninkryk bedreig. Om dit te weerstaan het die Britse regering die Suid-Arabiese Federasie gestig. Aden is daarin vanaf 18 Januarie 1963 opgeneem. Hierdie gebied het later bekend gestaan as Suid-Jemen.

In 1963 het gevegte tussen die Egiptiese leër en opstandelinge versprei na die gebied bekend as die "Aden Kolonie". Dit het begin met die stigting van die National Liberation Front (NLF), wat gehoop het dat die Britte sou vertrek. Die gevegte het begin met 'n granaataanval op die Britse hoë kommisaris waar een persoon dood is en 50 mense beseer is. In antwoord daarop het die Britse regering 'n noodtoestand in Aden afgekondig.

In Januarie 1964 het Britse troepe die Radfanberge binnegegaan om die rebelle te verslaan wat aanvalle uit die Jemenitiese gebied uitgevoer het. In Oktober daardie jaar is hierdie bedreiging grootliks deur die Britse leër onderdruk. Die NLF het toe sy taktiek verander. Van toe af is bomaanvalle op soldate en polisiebeamptes oor die hele Aden Kolonie-omgewing gedoen.

In 1964 het die nuwe regering onder leiding van eerste minister Harold Wilson aangekondig dat die gebied in 1968 onder die gesag van die Suid-Arabiese Federasie geplaas is, maar dat Britse troepe in Aden gebly het. Die terroriste-aanvalle strek van 280 in 1964 tot meer as 500 in 1965. In 1966 het die Britse regering egter aangekondig dat die Britse troepe met die oordrag van onafhanklikheid sou vertrek. Die opstandelinge voorsien oorwinning en versterk die terreuraanvalle nog verder. In 1967 word 'n tweede versetgroep gestig, die Front for the Liberation of Occupied South Yemen (FLOSY), wat aanvalle teen die NLF en die Britte begin het. FLOSY was Marxisties georiënteerd.

In Januarie 1967 het geweld tussen die NLF en die FLOSY uitgebreek, ondanks die ingryping van Britse troepe. Die geweld was so ernstig dat die regering besluit het om spesiale magte-eenhede na Aden te stuur wat spesialiseer in die stryd teen terrorisme. Op 20 Junie 1967 breek 'n groot muitery uit in die nuwe leër wat deur die Britte gestig is. Dit het na die polisie oorgevloei. Meer Britse troepe is gestuur om die openbare orde te handhaaf.

Op 30 November 1967 onttrek die Britte uiteindelik waarna die regering oorgedra word aan die NLF. Die laaste Britse troepe was die eerste wat geland het: die Britse Mariniers Korps.

Onafhanklikheid

Na die Britse onttrekking in 1967, het 'n kort burgeroorlog uitgebreek waarin die sultans verdryf is. In 1969 het Marxistiese elemente aan bewind gekom in Aden, waarna Aden deel geword het van die Demokratiese Volksrepubliek Jemen.

Al-Kaïda-lede het op 12 Oktober 2000 'n aanval op die Amerikaanse skip USS Cole in die hawe van Aden uitgevoer.

Bibliografie

  • Roxani Eleni Margariti (2006). "Aden". In Josef W. Meri (red.). Medieval Islamic Civilization. Routledge. p. 14+. ISBN 978-0-415-96691-7.
  • Roxani Eleni Margariti (2007), Aden and the Indian Ocean Trade: 150 Years in the Life of a Medieval Arabian Port, University of North Carolina Press, ISBN 9780807830765 
  • Bruce E. Stanley; Michael R.T. Dumper, eds. (2008), "Aden", Cities of the Middle East and North Africa, Santa Barbara, USA: ABC-CLIO, p. 8+, https://books.google.com/books?id=3SapTk5iGDkC&pg=PA8 
  • "Yemen's Despair on Full Display in 'Ruined' City", New York Times, 10 April 2015, https://www.nytimes.com/2015/04/11/world/middleeast/aden-yemen.html 
  • Scott Steven Reese. Imperial Muslims: Islam, Community and Authority in the Indian Ocean, 1839-1937. (A history of Aden) Edinburgh Edinburgh University Press, 2017. ix + 212 pp. ISBN 978-0-7486-9765-6.

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Read other articles:

Joe GilgunGilgun di San Diego Comic-Con International 2017 mempromosikan Preacher.LahirJoseph William Gilgun9 Maret 1984 (umur 40)Chorley, Lancashire, InggrisKebangsaanBritania RayaPekerjaanPemeranTahun aktif1984–kini Joseph William Gilgun (lahir 9 Maret 1984) adalah seorang pemeran Inggris yang dikenal karena beberapa peran, yang meliputi Vinnie O'Neill dalam seri Sky One Brassic, Eli Dingle dalam sinetron ITV Emmerdale, Jamie Armstrong dalam sinetron ITV Coronation Street, Wood...

 

Pegunungan Fennema IIPegunungan FenemaPegunungan Fennema IILokasi di PosoTitik tertinggiKetinggian1.261 kaki (384 m)GeografiLetakKabupaten PosoSulawesi Tengah, IndonesiaPegununganPegunungan VerbeekPendakianRute termudahPendakian Pegunungan Fennema II (Inggris: Fennema II Mountainscode: en is deprecated ) adalah pegunungan di Indonesia. [1] Pegunungan ini terletak di Provinsi Sulawesi Tengah. Pegunungan ini terletak di sebelah barat daya Kabupaten Poso, 1.600 km timur dari ibu kot...

 

Ini adalah sebuah nama Indonesia yang tidak menggunakan nama keluarga. Nama Matali adalah sebuah patronimik. Marullah Matali Deputi Gubernur DKI Jakarta(Bidang Budaya dan Pariwisata)PetahanaMulai menjabat 2 Desember 2022GubernurHeru Budi Hartono (Penjabat) PendahuluDadang SolihinPenggantiPetahanaSekretaris Daerah DKI JakartaMasa jabatan18 Januari 2021 – 2 Desember 2022GubernurAnies BaswedanHeru Budi Hartono (Penjabat) PendahuluSri Haryati (Plh.)PenggantiUus Kuswanto (Pj.)Pelaks...

Halaman ini berisi artikel tentang kota di Jepang. Untuk berada di sisi timur Tokyo, lihat Hamamatsuchō. Hamamatsu 浜松市Kota terpilihDari kiri atas: Act City Hamamatsu, Akihasan Hongū Akiha Jinja, Jalur Kereta Api Enshu, Benteng Hamamatsu, Hamana Ōhasi BenderaLambangJulukan: Kota MusikLokasi Hamamatsu di Prefektur ShizuokaHamamatsu Koordinat: 34°42′39″N 137°43′39″E / 34.71083°N 137.72750°E / 34.71083; 137.72750Koordinat: 34°42′39″N 137...

 

Gamawan FauziFoto Gamawan sebagai calon gubernur, 2005 Menteri Dalam Negeri Indonesia ke-27Masa jabatan22 Oktober 2009 – 21 Oktober 2014PresidenSusilo Bambang Yudhoyono PendahuluMardiyantoPenggantiTjahjo KumoloGubernur Sumatera Barat ke-7Masa jabatan15 Agustus 2005 – 22 Oktober 2009WakilMarlis Rahman PendahuluZainal BakarPenggantiMarlis RahmanBupati Solok ke-13Masa jabatan2 Agustus 1995 – 2 Agustus 2005WakilElfi Sahlan Ben (2000–05) PendahuluNurm...

 

Sándor Kocsis Informasi pribadiNama lengkap Sándor Kocsis PeterTanggal lahir (1929-09-21)21 September 1929Tempat lahir Budapest, HungariaTanggal meninggal 22 Juli 1979(1979-07-22) (umur 49)Posisi bermain Dalam-DepanKarier senior*Tahun Tim Tampil (Gol)1943–1944 Kobanyai TC 5 (0)1945–1950 Ferencváros 59 (40)1950 ÉDOSZ 30 (30)1950–1957 Honvéd 145 (153)1957–1958 Young Fellows Zürich 11 (7)1958–1965 Barcelona 75 (42)1961 → Valencia (tamu) Tim nasional1948–1956 Hungaria 68...

Синелобый амазон Научная классификация Домен:ЭукариотыЦарство:ЖивотныеПодцарство:ЭуметазоиБез ранга:Двусторонне-симметричныеБез ранга:ВторичноротыеТип:ХордовыеПодтип:ПозвоночныеИнфратип:ЧелюстноротыеНадкласс:ЧетвероногиеКлада:АмниотыКлада:ЗавропсидыКласс:Пт�...

 

Non-profit organization in the US For the Lifesaving group, see Massachusetts Humane Society. Humane Society of the United StatesFoundedNovember 22, 1954; 69 years ago (1954-11-22) (as National Humane Society)FoundersFred MyersHelen JonesLarry AndrewsMarcia GlaserOliver M. EvansTax ID no. 53-0225390[1]Legal status501(c)(3) nonprofit organization[2]FocusAnimal protection, animal welfare, cruelty to animals, humane education, animal ethics, animal law, wildlife...

 

Cambodian bread or sandwich Num kreabNum kreab wrapped up for saleAlternative namesnom kreab, nom krieb, Cambodian rice cracker, Cambodian rice pancakeTypeRice crackerPlace of originCambodiaMain ingredientsRice flour, palm sugar, lardSimilar dishesSenbei Num kreab (Khmer: នំក្រៀប) is a Khmer thin, round and flat rice cracker that is sold as street food in Cambodia. History Unlike num ansorm, which is made for Cambodian New Year, num krieb is not prepared for any specific occasio...

 烏克蘭總理Прем'єр-міністр України烏克蘭國徽現任杰尼斯·什米加尔自2020年3月4日任命者烏克蘭總統任期總統任命首任維托爾德·福金设立1991年11月后继职位無网站www.kmu.gov.ua/control/en/(英文) 乌克兰 乌克兰政府与政治系列条目 宪法 政府 总统 弗拉基米尔·泽连斯基 總統辦公室 国家安全与国防事务委员会 总统代表(英语:Representatives of the President of Ukraine) 总...

 

American soccer player (born 1976) This article's lead section may be too short to adequately summarize the key points. Please consider expanding the lead to provide an accessible overview of all important aspects of the article. (June 2023) Jovan Kirovski Kirovski with LA Galaxy at the MLS SuperDraft in 2017Personal informationFull name Jovan Kirovski[1]Date of birth (1976-03-18) March 18, 1976 (age 48)[1]Place of birth Escondido, California, United StatesHeight 6 f...

 

Deaf sign language of Algeria This article relies largely or entirely on a single source. Relevant discussion may be found on the talk page. Please help improve this article by introducing citations to additional sources.Find sources: Algerian Sign Language – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (November 2021)Algerian Sign LanguageNative toAlgeriaNative speakers240,000 (2008)[1]Language familyFrench Sign Algerian Sign Language...

British politician Portrait of David McIver (1896) David MacIver (24 August 1840 – 1 September 1907) was an English steam ship owner and a Conservative politician who sat in the House of Commons in two periods between 1874 and 1907. MacIver was the eldest son of Charles MacIver of Calderstone, Allerton near Liverpool, and his wife Mary Ann Morrison, daughter of D Morrison of Glasgow. He was educated at the Royal Institution School, Liverpool. From 1863 he was a partner in the firm of D and ...

 

Пилок Досліджується в палінологія Розвивається з microspored  Пилок у Вікісховищі Пилок під електронним мікроскопом. Квітковий пилок різних рослин: 1 — біла акація (Robinia pseudoacacia); 2 — глід (Crataegus laevigata); 3 — волошка синя (Centaurea cyanus); 4 — верес (Calluna vulgaris); 5 — вишня (Cerasus...

 

Negara Palestina Artikel ini adalah bagian dari seri Politik dan KetatanegaraanPalestina Jabatan yang statusnya disengketakan ditunjukkan dengan huruf miring Negara Anggota Liga Arab Pemerintahan Pemerintah Negara Palestina (Ramallah) Presiden: Mahmoud Abbasa Perdana Menteri: Mohammad Mustafa Pemerintah Hamas (Gaza) Simbol nasional Bendera Lagu kebangsaan Lambang Dewan Legislatif Dewan Nasional Palestina Dewan Legislatif Palestina Anggota saat ini Ketua Dewan Aziz Duwaik Pemilihan umum Pemili...

Form of non-verbal/non-vocal communication For gestures in computing, see Gesture recognition and Pointing device gesture. For other uses, see Gesture (disambiguation). Gestures and Talking with your hands redirect here. For the rock group, see The Gestures. For the form of language, see Sign language. This article has multiple issues. Please help improve it or discuss these issues on the talk page. (Learn how and when to remove these template messages) This article needs additional citations...

 

Dague au nom d'Apophis La XVe dynastie de l'Égypte antique fut la première dirigée par les Hyksôs, qui contrôlaient le nord du pays. Selon Manéthon six rois auraient régné. Elle est reportée sur la colonne neuf du papyrus de Turin. Elle couvre la période -1663 à -1550, ou -1650 à -1530, ou encore -1624 à -1514 selon les historiens[1]. L'afflux continu de main-d’œuvre asiatique, particulièrement sous Amenemhat III, bouleverse les équilibres démographiques dans le nord ...

 

VärldsarvXanthos-LetoonGeografiskt lägeKoordinater36°21′22.2″N 29°19′6.9″Ö / 36.356167°N 29.318583°Ö / 36.356167; 29.318583 (Xanthos)PlatsKinik, provinsen AntalyaLand TurkietDataTypKulturarvKriterierii, iiiReferens484HistorikVärldsarv sedan1988  (12:e mötet)* Enligt Unescos indelning. Xanthos (lykiska: Arñna, grekiska: Ξάνθος) var namnet på en stad i Lykien, platsen för dagens Kınık, Turkiet. I tidiga källor används Xant...

German mathematician (1875-1941) Not to be confused with Friedrich Schur. Issai SchurBorn(1875-01-10)10 January 1875Mogilev, Russian EmpireDied10 January 1941(1941-01-10) (aged 66)Tel Aviv, Mandatory PalestineKnown for Schur decomposition Schur's lemma Schur complement Scientific careerFieldsMathematicsDoctoral advisor Georg Frobenius Lazarus Fuchs Doctoral students Richard Brauer Robert Frucht Maximilian Herzberger Eberhard Hopf Bernhard Neumann Rose Peltesohn Heinz Prüfer Richard...

 

British literary magazine (1828–1921) The cover of the 1846 issue of The Athenæum The Athenæum was a British literary magazine published in London, England, from 1828 to 1921. Foundation Initiated in 1828 by James Silk Buckingham, it was sold within a few weeks to Frederick Maurice and John Sterling, who failed to make it profitable. In 1829, Charles Wentworth Dilke became part proprietor and editor; he greatly extended the influence of the magazine. In 1846, he resigned the editorship an...