Aartsvaders

Met die term aartsvaders word be­doel die drie voorvaders van die Israelitiese volk: Abraham, sy seun Isak, en Isak se seun, Jakob. Vol­gens Bybelse oorlewering het hulle van 2040 tot 1733 v.C. (1948 tot 2225 in die jaartelling van die Ou Testament) in die suide van die land Kanaän gewoon. Hulle was leiers van klein nomadiese stamme wat voortdurend agter beter weivelde rondgetrek het, veral in die om­streke van Hebron en Berseba. Hulle was nie net die voorvaders van die Israelitiese volk nie, maar ook van die Ismaeliete en die Edo­miete. Die aartsvaders word beskou as bewaarders van God se oer-openbaring, waaraan Adam reeds deel gehad het en wat deur elke vader aan die oudste seun oorgedra is. God het deur middel van drome, gesigte en engele met hulle gepraat en hulle belowe dat hul nageslag die land Kanaän in besit sou neem. Hul­le was in alle opsigte voorbeelde van godsdienstigheid en naasteliefde.

Abraham

Die eerste van die drie aartsvaders se oorspronklike naam, Abram, is deur die Here verander na Abraham, wat "vader van baie volke" beteken. Op bevel van God het hy sy tuiste by Urin, Mesopotamië verlaat, en hom in die land Kanaän gaan vestig. Van daar het hy saam met sy vrou Sara en sy neef Lot togte na Egipte en die gebied suidwes van Gaza onderneem opsoek na beter weivelde vir sy groot kudde. Abraham het by sy vrou se slavin, Hagar, 'n seun ver­wek wat lsmael genoem is. Toe Sara self deur die wil van God 'n seun ver­wag, het Abraham die slavin en haar seun weggestuur. Van besondere betekenis is die gesprek wat Abraham met God ge­voer het oor die verwoesting van So­dom en Gomorra. Op sy versoek het die Here homself geopenbaar as 'n barmhartige God en die enkele reg­verdiges in die sondige Sodom, Lot en sy gesin, die geleentheid gebied om die stad betyds te verlaat.

Isak

Die tweede aartsvader lsak - die Griekse uitspraak van die He­breeuse naam Jitshak - was die enigste seun van Abraham en Sara. Toe Abraham deur die Here in ken­nis gestel is dat hy en sy vrou 'n seun sou hê, het hulle albei gelag. Die belofte is egter vervul en hulle het die seun Jitshak ("oor wie daar gelag is") genoem. Toe lsak nog 'n jong seun was, is hy deur sy vader, wie se geloof deur die Here op die proef gestel was, op 'n altaar vas­gebind. Sy lewe is egter gered deur die verskyning van 'n engel. lsak en sy vrou, Rebekka, het ná baie jare van kinderloosheid die ouers van 'n tweeling geword, die seuns Esau en Jakob. Esau was die eersgeborene. Net soos sy vader voor hom, het Isak ook baie met sy kuddes rondgetrek. In die omgewing van Gaza het in 'n twis met die Filistyne geraak, maar omdat hy deur God geseën was, het hy met hulle vrede gemaak by Berseba en daar 'n erediens vir die Here ingestel. In sy gryse ouderdom is Isak deur Rebekka en Jakob bedrieg, sodat hy onwetend nie die seën van die eersgeborene oor Esau uitgespreek het nie, maar wel oor Jakob. Kort voor sy dood, op die leeftyd van 180 jaar, volgens Bybelse jaartelling, het die twee broers weer versoen geraak.

Jakob

Die naam van die derde aartsvader, Jakob, word verklaar as "hy wat Esau aan die hak gegryp het". Die verhaal van Jakob word in Genesis 25 tot 50 vertel. Nadat hy die eers­ geboortereg gesteel het, moes hy van sy broer Esau af vlug en het 'n heenkome by sy moeder se broer, Laban, gevind. Daar het hy twintig jaar gebly en met Laban se twee dogters,Lea en Ragel, getrou. Later het hy met sy huishouding terug­ gekeer en versoen geraak met Esau. Aangrypende verhale uit sy latere lewe is vervleg in die geskiedenis van sy seun Josef. Hierdie lief­ ling seun van Jakob is in die geheim deur sy jaloerse broers as slaaf in Egipte verkoop. Ná 'n heront­moeting met Josef, sterf Jakob. Jakob word beskryf as 'n God­vresende man, dapper, pligsgetrou en lief vir sy land en mense. Vir sy verkeerde dade in sy jeug- bv. die onreg wat hy Esau aangedoen het- is hy wel gestraf. Laban het hom sewe jaar vir Ragel laat werk, maar hom toe bedrieg en Lea as vrou gegee. Vir sy geliefde Ragel moes hy nog sewe jaar werk. Met die dood van Jakob eindig ook die Bybelse verhaal van die aartsvaders. Dit was die begin van die vorming van die twaalf stamme van Israel in die persone van Jakob se twaalf seuns.

Bronnelys

Read other articles:

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Oktober 2022. Gerakan hak ayah adalah sebuah gerakan yang para anggotanya utamanya menyoroti masalah-masalah terkait hukum keluarga, termasuk hak asuh anak dan dukungan anak yang berdampak pada kaum ayah dan anak-anak mereka.[1][2] Beberapa anggotany...

 

All I WantSampul Love That Lasts MixSingel promosi oleh Olivia Rodrigodari album High School Musical: The Musical: The Series: The SoundtrackDirilis27 November 2019 (2019-11-27)GenrePopDurasi2:57LabelWalt DisneyPenciptaOlivia RodrigoProduserMatthew TishlerVideosAll I Want (music video) di YouTubeAll I Want (lyric video) di YouTube All I Want adalah lagu yang ditulis oleh penyanyi dan penulis lagu asal Amerika Serikat Olivia Rodrigo untuk serial televisi mockumentary High School Musical: ...

 

Artikel ini memiliki beberapa masalah. Tolong bantu memperbaikinya atau diskusikan masalah-masalah ini di halaman pembicaraannya. (Pelajari bagaimana dan kapan saat yang tepat untuk menghapus templat pesan ini) Artikel biografi ini ditulis menyerupai resume atau daftar riwayat hidup (Curriculum Vitae). Tolong bantu perbaiki agar netral dan ensiklopedis. Artikel ini membutuhkan rujukan tambahan agar kualitasnya dapat dipastikan. Mohon bantu kami mengembangkan artikel ini dengan cara menambahka...

For other uses, see Orašac. Village in Federation of Bosnia and Herzegovina, Bosnia and HerzegovinaOrašacVillageOrašacCoordinates: 44°05′20″N 17°39′51″E / 44.0888704°N 17.6640917°E / 44.0888704; 17.6640917Country Bosnia and HerzegovinaEntityFederation of Bosnia and HerzegovinaCanton Central BosniaMunicipality Novi TravnikArea • Total2.47 sq mi (6.39 km2)Population (2013) • Total803 • Density330...

 

2002 box set by Iron MaidenEddie's ArchiveBox set by Iron MaidenReleased4 November 2002Recorded14 November 1979 - 1999GenreHeavy metalLength6:17:59LabelEMIIron Maiden box sets chronology Eddie's Head(1998) Eddie's Archive(2002) Professional ratingsReview scoresSourceRatingAllMusic[1] Eddie's Archive is a box set by British heavy metal band Iron Maiden, released on 16 November 2002. The box, an embossed metal casket featuring the face of mascot Eddie,[2] contains three...

 

This article uses bare URLs, which are uninformative and vulnerable to link rot. Please consider converting them to full citations to ensure the article remains verifiable and maintains a consistent citation style. Several templates and tools are available to assist in formatting, such as reFill (documentation) and Citation bot (documentation). (June 2022) (Learn how and when to remove this template message) This article may require cleanup to meet Wikipedia's quality standards. The specific ...

Prime Minister of Australia from 2018 to 2022 For other people named Scott Morrison, see Scott Morrison (disambiguation). Scomo redirects here. For other uses, see Scomo (disambiguation). The HonourableScott MorrisonOfficial portrait, 202130th Prime Minister of AustraliaIn office24 August 2018 – 23 May 2022MonarchElizabeth IIGovernors GeneralSir Peter CosgroveDavid HurleyDeputyMichael McCormackBarnaby JoycePreceded byMalcolm TurnbullSucceeded byAnthony AlbaneseLeader of the Liberal...

 

Questa voce sull'argomento calciatori italiani è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Pietro Sacchi Nazionalità  Italia Calcio Ruolo Attaccante Carriera Squadre di club1 1910-1914 Vicenza47 (21) 1 I due numeri indicano le presenze e le reti segnate, per le sole partite di campionato.Il simbolo → indica un trasferimento in prestito.   Modifica dati su Wikidata · Manuale ...

 

Canadian politician (born 1971) For the Ottawa city councillor, see Catherine McKenney. The HonourableCatherine McKennaPCMcKenna in 2016Minister of Infrastructure and CommunitiesIn officeNovember 20, 2019 – October 26, 2021Prime MinisterJustin TrudeauPreceded byFrançois-Philippe ChampagneSucceeded byDominic LeBlanc(as Minister of Intergovernmental Affairs, Infrastructure and Communities)Minister of Environment and Climate ChangeIn officeNovember 4, 2015 – November 20, 2...

Cet article est une ébauche concernant un téléfilm. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les conventions filmographiques. Bobby, seul contre tous Données clés Titre original Prayers for Bobby Réalisation Russell Mulcahy Scénario Katie Ford (en) Acteurs principaux Sigourney WeaverRyan KelleyHenry CzernyScott Bailey Sociétés de production Daniel Sladek EntertainmentOnce Upon a Time FilmsPermut Presentations Pays de production États-Uni...

 

此條目可参照英語維基百科相應條目来扩充。 (2021年5月6日)若您熟悉来源语言和主题,请协助参考外语维基百科扩充条目。请勿直接提交机械翻译,也不要翻译不可靠、低品质内容。依版权协议,译文需在编辑摘要注明来源,或于讨论页顶部标记{{Translated page}}标签。 约翰斯顿环礁Kalama Atoll 美國本土外小島嶼 Johnston Atoll 旗幟颂歌:《星條旗》The Star-Spangled Banner約翰斯頓環礁�...

 

Christian denomination in Great Britain Congregational FederationLogo of the Congregational FederationClassificationProtestantOrientationCongregationalismPolityCongregational polityAssociationsInternational Congregational FellowshipRegionGreat BritainOriginFormed in 1972 from congregations which did not join the United Reformed ChurchSeparated fromCongregational Church in England and WalesCongregations235 (2024)[1]PublicationsThe CongregationalistOfficial websitewww.congregational.org...

Hon.Dinesh GunawardenaMPදිනේෂ් ගුණවර්ධන தினேஷ் குணவர்தனGunawardena pada tahun 2020 Perdana Menteri Sri Lanka ke-15PetahanaMulai menjabat 22 Juli 2022PresidenRanil WickremesinghePendahuluRanil Wickremesinghe Posisi kabinet PenggantiPetahanaMenteri Administrasi Umum, Dalam Negeri, Dewan Provinsi dan Pemerintah DaerahPetahanaMulai menjabat 18 April 2022PresidenGotabaya RajapaksaPerdana MenteriMahinda RajapaksaRanil Wickremesingh...

 

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Maret 2023. Upacara Bendera di SMA Islam Al Azhar 14 Semarang yang Rutin Dilaksanakan Setiap Hari Senin. SMA Islam Al Azhar 14 Semarang (disingkat SMAIA 14 Semarang) merupakan sebuah Sekolah Menengah Atas swasta Islam yang terdapat di Kota Semarang. Sekolah ini bera...

 

  دافيديف (بالأوكرانية: Давидів)‏    دافيديف (لفيفسكا) تاريخ التأسيس 1355  تقسيم إداري البلد أوكرانيا الإمبراطورية النمساوية الإمبراطورية النمساوية المجرية  خصائص جغرافية إحداثيات 49°44′39″N 24°08′17″E / 49.744166666667°N 24.138055555556°E / 49.744166666667; 24.138055555556   المس...

حملت كل من مركبتي الهبوط فايكينغ أربعة أنواع من التجارب البيولوجية إلى سطح المريخ في عام 1976. كانت هاتين المركبتين أول مركبتي هبوط على المريخ تجري التجارب للبحث عن بصمات حيوية للحياة الميكروبية على المريخ. استخدمت كل من المركبتين ذراع آلية لوضع عينات التربة في حاويات اختبا...

 

United States National Wildlife Refuge in Florida See also: St. Vincent Island (Florida) This article contains content that is written like an advertisement. Please help improve it by removing promotional content and inappropriate external links, and by adding encyclopedic content written from a neutral point of view. (March 2021) (Learn how and when to remove this message) St. Vincent National Wildlife RefugeIUCN category V (protected landscape/seascape)Map of St. Vincent Island[1]Lo...

 

Teknikåret 1993 1992  · 1993  · 1994Humaniora och kulturDatorspel · Film · Konst · Litteratur · Musik · Radio · Serier · Teater  · TVSamhällsvetenskap och samhälleEkonomi · Krig  · Politik  · SportTeknik och vetenskapMeteorologi · Teknik · Vetenskap Händelser Februari Macintosh Color Classic Februari - Apple introducerar persondatorn Color Classic. [1] Mars 22 mars - Intel skeppar de första Pentium-...

OriónOrion Carta celeste de la constelación de Orión en la que aparecen sus principales estrellas.NomenclaturaNombreen español OriónNombreen latín OriónGenitivo OrionisAbreviatura OriDescripciónIntroducida por Conocida desde la antigüedadSuperficie 594,1 grados cuadrados1,440 % (posición 26)Ascensiónrecta Entre 4 h 43,41 m y 6 h 25,78 mDeclinación Entre -10,98° y 22,88°Visibilidad Completa:Entre 67° S y 79° NParcial:Entre 79° S y 90°&#...

 

Russian footballer In this name that follows Eastern Slavic naming customs, the patronymic is Nikolayevich and the family name is Savichev. Yuri Savichev Savichev with FC St. Pauli during the 1997–98 seasonPersonal informationFull name Yuri Nikolayevich SavichevDate of birth (1965-02-13) 13 February 1965 (age 59)Place of birth Moscow, Russian SFSRHeight 1.81 m (5 ft 11 in)Position(s) Forward / RetiredSenior career*Years Team Apps (Gls)1984 FShM Moscow 1984–1990 Tor...