Die ATKV-Prosaprys is 'n letterkunde prys wat jaarliks deur die ATKV aan 'n Afrikaanse skrywer vir die beste gewilde prosawerk wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het toegeken word. Die prys is vir die eerste keer in 1984 aan Dalene Matthee vir haar boek Kringe in ’n bos toegeken.
Vorige wenners
Enkele vorige wenners:
Verwysings