Die stad Norba word deur een van Sulla se legate ingeneem.[1]
Ptolemeus IX sterf en sy dogter / eggenote Cleopatra Berenike III word farao [2]
Sterftes
Ptolemeus IX van Egipte
Verwysings
↑The End of the Roman Republic, 146 to 44 BC: Conquest and Crisis Edinburgh history of ancient Rome C. E. W. Steel, Edinburgh University Press, 2013, ISBN 0-7486-1944-5, ISBN 978-0-7486-1944-3