66 v.C.
Kalenders
|
|
Gebeure
- Die verkiesings van die consuls in Rome lei tot probleme. Eers word Autronius Paetus en P. Cornelius Sulla verkies, maar hulle word aangekla van ambitus en afgeset. Daarná word L. Aurelius Cotta en L. Manlius Torquatus verkies. Dit lei tot 'n periode van onrus. Die Republiek wankel.[1]
- 'n Regsaak teen L. Valerius Flaccus getuig van die aanwesigheid van Jode in Rome.[2]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
|
|