45 v.C.
Kalenders
|
|
Gebeure
Geboortes
- Publius Sulpicius Quirinius, Romeinse konsul en veldheer († 21)
- Wang Mang, keiser van die Sjinese keiserryk († 23)
Sterftes
- Gnaeus Pompeius Magnus, Romeinse veldheer en seun van Pompeius Magnus (* ~75 v.C.)
- Marcus Claudius Marcellus, Romeinse konsul in 51 v.C. en staatsman (* ~95 v.C.)
- 17 Maart – Publius Attius Varus, goewerneur van die Romeinse provinsie Africa gedurende die burgeroorlog tussen Julius Caesar en Pompeius (geboortedatum onbekend).
- Titus Labienus, Romeinse tribunus en onderbevelvoerder van Julius Caesar (* ~100 v.C.)
- Tullia Ciceronis, dogter van Marcus Tullius Cicero (* ~79 v.C.),
Verwysings
|
|