Kalenders
|
|
Die jaar 1354 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 8 Januarie – Moord op Karel van Navarre deur die manskappe van Karel die Slegte, koning van Navarre.
Geboortes
Sterftes