12 Angry Men is 'n hofsaak-drama rolprent geregisseer deur Sidney Lumet. Dit is op 10 April 1957 vrygestel.
Die draaiboek is deur Reginald Rose geskryf.